Catan: Die Bordspel (Afrikaans Edition) Nou Beskikbaar 18 Jun 2019

Header

Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na ’n lang tog vol ontberinge die kus van ’n onbekende eiland bereik – die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy lê strate aan en bou
dorpe wat vinnig tot stede groei.

Catan: Die Bordspelshow more

Catan: Die Bordspel (Afrikaans Edition) (Board Game) New

Catan: Die Bordspel (Afrikaans Edition) (Board Game)

Dispatched in 5 to 7 working days
676

Boards & Dice News