Wikus In Die Oerwoud - Jan Ivens (Board book)

Out of Stock
Price
72
RRP
R 91.50
(-21%)
No reviews yet.

Description

Wikus en Wim gaan op ‘n ekspedisie deur die oerwoud om foto’s te neem van al die interessante diere wat daar woon. Hulle sien ‘n kleurvolle toekan, ontsnap van ‘n gevaarlike krokodil en maak selfs maats met ‘n gawe gorilla. Die kombinasie van illustrasies en pragtige foto’s maak hierdie nuwe titels in die reeks net soveel meer opwindend! Perfek vir eerste lesers!

Product Details

Barcode
9780798152051
Department
Books
Released
1 Jul 2010
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Jan Ivens
Binding
Board book
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
16
Dimensions
270 x 200mm (418g)

Children and Youth

General Subject
Juvenile Preschool Ages 2-4
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)