Markdag (Flexiband) - Callie Maritz (Paperback)
Description
Markte is toenemend gewild en elke klein dorpie en hip woonbuurt het deesdae sy eie mark, ’n gunsteling uitstappie vir oud en jonk.
Die koskenners en skrywersbroer en -suster Callie Maritz en Mari-Louis Guy nooi jou uit om deel te word van dié lekkerte.
Hulle boek is propvol nuwe, oorspronklike en kreatiewe resepte vir self geniet of vir present-gee – of verkoop om jou inkomste aan te vul.
Resepte soos waatlemoenkoek, macadamiabobotie, sjokolade afdrukke, oopgesig Aloo pasteitjies, Ouma se melktert en marshmallow reënboogkoek is maar van die baie verrassings wat wag.
Elke hoofstuk is pragtig ontwerp om by elke spesifieke mark te pas. Die hoofstukke dek onder meer:
• Skoolkermis en fondsinsameling
• Kerkbasaar
• Padstalletjie
• Stads- en dorpsmark
• Straatkos
• Wêreldmark en die toekoms
• Geskenke en feesviering
• Boeremark
’n Besielende visuele fees wat jou vingers sal laat jeuk om self deel te word van die volgende markdag in jou omgewing.
Product Details
- Barcode
- 9780798157315
- Department
- Books
- Released
- 26 Oct 2012
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Authors
- Callie Maritz
Mari-Louis Guy
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Edition
- 1
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 208
- Dimensions
- 265 x 215mm (1g)
Summary
Markte is toenemend gewild en elke klein dorpie en hip woonbuurt
het deesdae sy eie mark, 'n gunsteling uitstappie vir oud en jonk.
Die koskenners en skrywersbroer en -suster Callie Maritz en
Mari-Louis Guy nooi jou uit om deel te word van die lekkerte. Hulle
boek is propvol nuwe, oorspronklike en kreatiewe resepte vir self
geniet of vir present-gee - of verkoop om jou inkomste aan te vul.
Resepte soos waatlemoenkoek, macadamiabobotie, sjokolade afdrukke,
oopgesig Aloo pasteitjies, Ouma se melktert en marshmallow
reenboogkoek is maar van die baie verrassings wat wag. Elke
hoofstuk is pragtig ontwerp om by elke spesifieke mark te pas. Die
hoofstukke dek onder meer: Skoolkermis en fondsinsameling;
Kerkbasaar; Padstalletjie; Stads- en dorpsmark; Straatkos;
Wereldmark en die toekoms; Geskenke en feesviering; Boeremark. 'n
Besielende visuele fees wat jou vingers sal laat jeuk om self deel
te word van die volgende markdag in jou omgewing.
Non-Fiction
- General Subject
- Cooking
- BISAC Subject 1
- Cooking / General
- BIC Classification 1
- General cookery & recipes