Cyber Monday 2020 ends in:

Ena Murray Oordenkings - Ena Murray (Hardcover)

Out of Stock
Price
126
RRP
R 185
(-32%)
(1 user rating)
No reviews yet.
Raru Black Friday 2020 Sale Now On! Details...

Description

In talle huise het Ena Murray deur die jare ’n bekende en geliefde naam geword. Wie haar boeke ken, sal weet: hier is iemand aan die woord na wie ’n mens graag luister, iemand by wie jy tuis voel. En nou, in dié hersiene, bygewerkte uitgawe (bygewerk met nuwe stukkies en gedigte uit haar boek Roosknop vir ’n engel – verse vir ’n vrou) van Ena Murray Oordenkings kom lê sy weer besoek af by haar duisende vriende – hierdie keer met ’n dwingende uitnodiging: Kom loop saam met my die pad wat die Here vir sy mense bestem het! Uit haar persoonlike omgang met die Skrif, uit haar eie ervaring met die lewe van die gees bring sy in 366 dagstukke boodskappe vir elke dag van die jaar. Sy vermaan, sy verduidelik, sy bemoedig, sy roep op tot nadenke. En dan, aan die einde van elke dagstuk, lei sy haar lesers in ’n kort, kernagtige gebed na die Troon van Genade. Ena Murray Oordenkings is ’n boek vir die private stiltetyd, ongeag die ouderdom van die leser. Dit is ook ’n boek vir die gesin wat sáám oor die dinge van God wil besin.

Product Details

Barcode
9780796318770
Department
Books
Released
13 Aug 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ena Murray
Binding
Hardcover
Publisher
Lux Verbi
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
408
Dimensions
220 x 150mm (1g)

Non-Fiction

General Subject
Religion/Ethics
BISAC Subject 1
Religion / Christian Life / General
BIC Classification 1
Christian life & practice