Huisgenoot Wenresepte 1 - Annette Human (Hardcover)

In Stock
Price
260
RRP
R 330
(-21%)
(3 user ratings)
3 reviews received. View
Visit the Raru 2017 Christmas Shop Details...

Included in these Offers

Description

’n Ou gunsteling wat herverpak word met nuwe foto’s en ontwerp. Ons as uitgewers word oorval deur versoeke vir die herdruk van Wenresepte 1 tot 3 – nou gee ons gehoor! Vir die versamelaars van die Wenresepte-reeks is dit die gulde geleentheid om hulle versameling aan te vul.

Die ideale boek vir dié wat geregte soek wat goedkoop is en maklik vir enigiemand om te maak. Elke gereg is ook deeglik beproef in die Huisgenoot toetskombuis en kom met hulle stempel van goedkeuring.

Die boek bevat meer as 100 resepte, insluitend opwindende ontbytgeregte, geurige vis- en vleisgeregte, warm en koue poedings en heerlike gebak soos brood, beskuit, koeke, terte, en nog meer. Daar is ook daaglikse spyskaarte vir sewe weke en omskrywings van belangrike kookterme word gegee

Product Details

Barcode
9780798165822
Department
Books
Released
30 Jun 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Annette Human
Binding
Hardcover
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
170 x 250mm

Non-Fiction

General Subject
Cooking

Customer Reviews

Oh My WORD!

Reviewed by on

What a great book to have. As I received the book I had to go though it and there is so many recipes that are mouth watering. There is a "Beesting" recipe in there, a nougat pudding which sounds to die for! I am going to be so busy baking and cooking this weekend!

Best cooking bible ever!!!!!

Wenresepte 1

Reviewed by on

Annette Human se Wenresepte is presies wat die naam se. Dit is verseker `n boek met baie lekker resepte. Dit is die enigste resepteboeke wat ek al die jare al gebruik. Vir die alledaagse maklike kosmaak asook vir die spesiale dae word my resepteboek uitgehaal en weer en weer gebruik.
Dit is `n resepteboek wat ek vir elkeen sal aanbeveel asook `n ideale geskenk vir `n jong getroude paartjie.

Wenresepte 1

Reviewed by on

Annette Human- is n bekende kos naam tussen oud en jonk. Ek het baie van haar kos boeke asook Wenresepte 1. Dit is goed uitgele en getoets. Smaaklike disse en vir die "Ek kan nie kook" kokke n aanwins. Almal kan resepte boeke publiseer,maar almal kan nie kos smaaklik voorsit nie, maak of toets nie. Maklik om disse te maak en afdelings vir ieder en elk. Net n paar voorbeelde van wat mens na kan uitsien om te maak: Vleispastei met skonwiele, Tok se karamelkoekies(treffer tussen oud en jonk),beskuit en soutterte. Heerlik n mens kan nie verkeerd gaan om hierdie boek te koop nie. Ek het nog haar eerste uitgawe en myne val al uitmekaar so is hy gebruik. n Elke dag resepteboek.