Huisgenoot Top 500 Wenresepte 2 - Carmen Niehaus (Hardcover)

Out of Stock
Price
284
RRP
R 360
(-21%)
(2 user ratings)
No reviews yet.

Description

Dit is die tweede bundel in die suksesvolle Huisgenoot Top 500 Wenresepte reeks, en bevat die beste resepte uit die Huisgenoot-kombuis van die afgelope sewe jaar. Met sy amper 600 resepte het dié nuwe Top 500 .60 bladsye meer as die vorige bundel. Die toevoeging van variasies en wenke verhoog ook die waarde van die boek. Met 15 hoofstukke wat soet- en souttert, vis en seekos, vleisgeregte en pasteie, asook nageregte en koeke insluit. Gunstelinge soos Wildspastei, Roosterkoekhamburgers, Kaapse kerrie en Goumet-paella laat die mond water. Vir die soettand is daar Rooifluweel-kaaskoek, Baklava en die beste Wortelkoek ooit. Al die resepte is getoets deur die hoogs ervare Huisgenoot/YOU kosredaksie: ’n flatervrye kook- en bak-ervaring is verseker. Met ’n moderne uitleg en uitstekende foto’s is die boek ‘n MOET vir elke Suid-Afrikaanse kombuis.

Product Details

Barcode
9780798158060
Department
Books
Released
15 Apr 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Carmen Niehaus
Binding
Hardcover
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
380
Dimensions
250 x 170mm (1g)

Non-Fiction

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / General
BIC Classification 1
General cookery & recipes
Dewey Classification
641.5