A Is Vir Appel - My ABC-Boek - Vicky Davis (Hardcover)

Out of Stock
Price
131
RRP
R 170
(-23%)
(1 user rating)
No reviews yet.
Use Code RCCLOCKDOWN5 at Checkout to get an extra 5% Off Your Order - T&Cs Apply Details...

Description

Vir 4-6 jaar: a is vir appel, kraakvars in jou mond. Eet een elke dag, dan bly jy mooi gesond! Groot A se bene staan wydsbeen op die grond. Klein a se magie is so boep en rond. Vrolike rympies, prettige illustrasies en kleurvolle foto’s maak dit maklik en lekker om die ABC te leer! Hierdie boek sal kleuters help om al die letters van die alfabet te leer herken en klanke en eerste woorde daarmee te assosieer. Eenvoudige rympies help kinders ook onthou hoe elke letter gevorm word. Van A tot Z – dis groot pret!

Product Details

Barcode
9780798157100
Department
Books
Released
15 Apr 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Vicky Davis
Chris Venter (Illustrator)
Binding
Hardcover
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
64
Dimensions
250 x 215mm (405g)

Non-Fiction

General Subject
Graphic Novels
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
Picture books