Ben En Die Walvisse - Ingrid Mennen (Hardcover)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
126
RRP
R 160
(-21%)
No reviews yet.
Enter the Raru Book Poll to Win a Children's Book Bundle. Ends 27 July 2017. Details...

Description

Walvisse speel in die see ver onderkant die ou voetpaadjies waar Ben en Oupa baiekeer gaan stap. Die windskeef melkhout is hulle uitkykpos. Van daar hou hulle die walvisse dop. “Wonderbaarlik en misterieus,” noem Oupa hulle, “vlieënde reuse van die see!” Maar later, skuins voor somer, verander dinge: Oupa bly in die bed. Dae gaan verby . . . en toe word Oupa begrawe. Dis moeilik om tot siens te sê. Dan neem Pa vir Ben op die bekende voetpaadjie, en onder die melkhout vertel Pa die storie van ‘n walviskalf wat lank gelede in hulle baai gebore is, en van die ou bultrug saam met wie die walviskalf graag in die baai rinkink het. Maar die ou bultrug kon uiteindelik nie die tog saam met die ander walvisse na die Antarktiese see aanpak nie, en die jong walvis moes leer afskeid neem. Hierdie pragtige verhaal oor hoe om verlies te verwerk sal ouers en kinders se harte aanraak. Deur bekende natuurbeelde en -feite word die jong kind gelei tot aanvaarding en berusting.

Product Details

Barcode
9780624055068
Department
Books
Released
20 Sep 2012
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ingrid Mennen
Binding
Hardcover
Publisher
Tafelberg
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
32
Dimensions
210 x 263mm

Non-Fiction

General Subject
Graphic Novels