Mag Ek In Jou Doek Loer? - Guido van Genechten (Hardcover)

Out of Stock
Price
39
RRP
R 180
(-78%)
(6 user ratings)
No reviews yet.
Black Friday 2017 Poll: WIN a Sony PlayStation 4 Slim 1TB Console + Gran Turismo Sport - Limited Edition (PS4) Details...

Description

Muisie is ‘n nuuskierige agie. Hy wil altyd oral inloer en alles ondersoek, selfs sy maatjies se doeke. Hasie, Bokkie, Hondjie, Koeitjie, Perdjie en Otjie kry elkeen ‘n beurt. Maar dan wil sy maatjies natuurlik ook wee twat in Muisie se doek is. En daar kry hulle ‘n groot verrassing. Hierdie buitengewone en prettige prenteboek met flappies, oor die groot nuuskierigheid van ‘n klein muisie en ‘n positiewe lessie oor potjiedissipline, is gewaarborg om kinders van 2 tot 4 jaar (en ouer) hope plesier te verskaf. ‘n Waardevolle en prettige hulpmiddel vir ouers wat kinders wil aanmoedig om van die doeke af te kom en meer selfstandig te word.

Product Details

Barcode
9780798156936
Department
Books
Released
2 May 2012
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Guido Van Genechten
Binding
Hardcover
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
32
Dimensions
250 x 260mm

Non-Fiction

General Subject
Children's Picture H/B