Mankepank En Ander Verse - Antjie Krog (Hardcover)

Out of Stock
Price
185
RRP
R 235
(-21%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...

Description

Vir ouderdome 8-88 jaar. ’n Keur van net meer as dertig nuwe, sowel as voorheen gepubliseerde verse deur wêreldbekende digter en skrywer Antjie Krog. Mankepank en ander monsters het oorspronklik in 1985 verskyn (met illustrasies deur Hannetjie de Clercq). Al 21 gedigte is weer hier opgeneem, tesame met ‘n aantal voorheen ongepubliseerde verse. Hier is feetjies, monsters, spoke, en ‘n reus; vreemde omies, Antjie Somers en die tokkelos. In Diek Grobler se illustrasies is daar ‘n wisselende mate van realisme en fantasie, soos wat elke gedig dit vereis. Diek Grobler en vennoot Charles Badenhorst se animasiereeks "Uit die Bloute" word sedert 2010 op kykNET gesien. Hulle werk is plaaslik bekroon met ‘n SAFTA en in die buiteland by die beroemde KROK Internasionale Animasie Fees.

Product Details

Barcode
9780624052562
Department
Books
Released
20 Oct 2011
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Antjie Krog
Diek Grobler (Illustrator)
Binding
Hardcover
Publisher
Tafelberg
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
64
Dimensions
280 x 210mm (1g)

Non-Fiction

General Subject
Children's Education
BISAC Subject 1
Juvenile Nonfiction / Poetry / General
BIC Classification 1
Poetry (Children's / Teenage)
Dewey Classification
839.3616