Jakkals En Wolf - Pieter W. Grobbelaar (Hardcover)

Out of Stock
Price
205
RRP
R 260
(-21%)
No reviews yet.

Description

Vir 9- tot 12+-jariges. ’n Versameling Jakkals en Wolf stories uit die verhaleskat van baasverteller, Pieter W. Grobbelaar. Skelm Jakkals sal nie skroom om arme ou Wolf aan die pen te laat ry nie. En Wolf leer ook nie sy les nie, maar trap elke keer weer in die spreekwoordelike slagyster wat Jakkals vir hom stel. Stories vol humor, maar ook waardevolle lewenslesse wat geleer word uit die manewales van dié twee geliefde karakters.

Product Details

Barcode
9780798152846
Department
Books
Released
15 Oct 2011
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Pieter W. Grobbelaar
Sean Verster (Illustrator)
Binding
Hardcover
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
232
Dimensions
245 x 168mm (1g)

Fiction

General Subject
Children's Poems & Rhymes
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / Fantasy & Magic
BIC Classification 1
Fantasy & magical realism (Children's / Teenage)