'n Vurk In Die Pad - André P. Brink (Hardcover)

Out of Stock
Price
386
RRP
R 490
(-21%)
No reviews yet.

Description

Hierdie memoir is, soos André Brink dit self stel, ’n reaksie op "’n behoefte ... om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het". Die memoir gee die leser ’n blik op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans. Brink se verstommende erudisie en belesenheid in verskeie tale, sy diepgaande gemeenskapsbetrokkenheid (wat dikwels gepaard gegaan het met persoonlike opofferings), sy sterk politieke oortuigings wat meermale tot aksie oorgegaan en tot teistering van owerheidsweë gelei het, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe.

Product Details

Barcode
9780798149969
Department
Books
Released
20 Feb 2009
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
André P. Brink
Binding
Hardcover
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
480
Dimensions
152 x 222mm (1g)

Non-Fiction

General Subject
Biography/Autobiography
BISAC Subject 1
Biography & Autobiography / Personal Memoirs
BIC Classification 1
Memoirs
Dewey Classification
839.3635