Vroue na aan my hart - Hannes van Wyk (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
211
RRP
R 275
(-23%)
No reviews yet.

Description

Hannes van Wyk laat val die kollig op dié vroue wat sy lewe aangeraak het, of hom inspireer. Dit sluit “celebs” in, sowel as Hannes se hartsvroue – sy ma, oumas en vriendinne. Aktrises, tydskrifredakteurs, nuuslesers, sangeresse en komediante maak hul verskyning, vroue wat Hannes gedurende sy glansryke loopbaan leer ken het. Openhartige en humoristiese vertellings – soms selfs lekker stout – maak Vroue na aan my hart perfek vir opkrul en lees.

Product Details

Barcode
9780798172646
Department
Books
Released
12 Oct 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Hannes van Wyk
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
176
Dimensions
190 x 230mm (1g)

Classification

General Subject
Biography/Autobiography
BISAC Subject 1
Biography & Autobiography / Entertainment & Performing Arts
BISAC Subject 2
Social Science / Women's Studies
BISAC Subject 3
Family & Relationships / General
BISAC Subject 4
Biography & Autobiography / General
BIC Classification 1
Individual actors & performers
BIC Classification 2
Gender studies: women
BIC Classification 3
Family & relationships
BIC Classification 4
True stories

Inside Flap

Hannes van Wyk is ’n gewilde Suid-Afrikaanse akteur, aanbieder en vervaardiger. Hy is as akteur veral bekend vir sy rol as Krynauw in Egoli: Plek van goud. In 2010 het hy ook sy rolprentdebuut as Johan de Villiers in Susanna van Biljon gemaak. Hy is tans die aanbieder van Kwêla op KykNET. Hy bied ook gereeld werksessies vir vroue aan.