Harry Griesel 1: Operasie spook-redding - Sonja Kaiblinger (Paperback)
Description
Otto woon in 'n regte spookhuis en het 'n pratende vlermuis as troeteldier. Nietemin is hy geskok om 'n Grieselgryper in sy buurman se tuin te ontdek. Maar Harry is glad nie so grieselrig soos hy lyk nie en eintlik 'n baie gawe kêrel. Wanneer Otto se huisspoke ontvoer word, vertrek hulle saam op 'n avontuur om hulle te gaan red. En Otto en sy vriendin, Emily, ontdek gou dat dit baie handig is om 'n Grieselgryper aan jou kant te hê.
Product Details
- Barcode
- 9780798174121
- Department
- Books
- Released
- 19 Sep 2016
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Sonja Kaiblinger
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Series
- Harry Griesel
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 240
- Dimensions
- 148 x 210mm
Classification
- General Subject
- Children's Fiction
- BISAC Subject 1
- Juvenile Fiction / Action & Adventure / General
- BISAC Subject 2
- Juvenile Fiction / Horror & Ghost Stories
- BIC Classification 1
- Horror & ghost stories, chillers (Children's / Teenage)
- BIC Classification 2
- Adventure stories (Children's / Teenage)
Inside Flap
Sonja Kaiblinger is in Krems gebore en het in 'n spookhuis grootgeword wat oor die 100jaar oud is. Sy werk as onderwyser in Vienna. Behalwe om te skryf, is sy lief vir perdry en sy versamel ook leë agurkiebottels, wat sy teen 'n buitensporig hoë prys aan Grieselgrypers soos Harry verkoop. Haar Scary Harry-reeks is reeds in 11 tale vertaal.