Kaalkop 3 (Hardcover)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
334
RRP
R 435
(-23%)
No reviews yet.

Description

Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE – na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in ’n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!) In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en ’n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ons lewens verryk en verruim. ’n Ikon wie se Kaalkop-wysheid en pittige sosiale kommentaar daagliks inspirasie en plesier kan bied. Kaalkop 3 sluit in: 54 Kaalkop-rubrieke 19 SARIE-kosstories 5 voorheen ongepubliseerde verhoogstories Swanemeer: die ware verhaal Voorwaar ’n elegante boek propvol skatte: die ideale Kersgeskenk!

Product Details

Barcode
9780798156868
Department
Books
Released
10 Sep 2012
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Nataniel Nataniel
Binding
Hardcover
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
196
Dimensions
245 x 168 x 15mm (1g)

Summary

Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniel se gewilde rubriek in SARIE – na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in 'n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!). In hierdie rubrieke deel Nataniel sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en 'n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ons lewens verryk en verruim. 'n Ikon wie se Kaalkop-wysheid en pittige sosiale kommentaar daagliks inspirasie en plesier kan bied. Kaalkop 3 sluit in: 54 Kaalkop-rubrieke; 19 SARIE-kosstories; 5 voorheen ongepubliseerde verhoogstories; Swanemeer: die ware verhaal.

Fiction

General Subject
Literature & Anthologies
BISAC Subject 1
Literary Collections / General
BISAC Subject 2
Fiction / General
BIC Classification 1
Anthologies (non-poetry)
BIC Classification 2
Modern & contemporary fiction (post c 1945)