Memorandum: 'n Verhaal Met Skilderye - Marlene Van Niekerk (Hardcover)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
349
RRP
R 455
(-23%)
No reviews yet.

Description

In hierdie pragtige en unieke boek oor ’n hospitaalervaring bied die teks en visuele beelde parallele verhale wat op ’n aangrypende wyse met mekaar resoneer.

Adriaan van Zyl se reeks van meer as 20 skilderye beeld ’n pasiënt se ervaringe en is 'n onyhutsende weerspieëling van die sielloosheid van hospitale in die algemeen.

Marlene van Niekerk se verhaal is ’n vertelling deur J.P Wiid, ’n eensame vrygesel wat vlak voor sy aftrede gediagnoseer word met noodlottige kanker van die lewer. Op die vooraand van ’n geskeduleerde operasie begin hy ’n "memorandum" skryf oor ’n ervaring tydens sy eerste verblyf in die hospitaal.

Product Details

Barcode
9780798147293
Department
Books
Released
27 Oct 2006
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Marlene Van Niekerk
Adriaan van Zyl
Binding
Hardcover
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
136
Dimensions
222 x 222mm (1g)

Fiction

General Subject
Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Literary
BISAC Subject 2
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)
Dewey Classification
FIC