Kokkedoortjie (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
265
RRP
R 345
(-23%)
No reviews yet.

Description

Kokkedoortjie is ’n kookboek vir die gesin, vir kinders en vir die kind in ons almal. Dit verweef elke dag se resepte met ’n unieke bestanddeel – die kleurvolle verbeelding van ’n kind. Dit wissel van eiernessies vir ontbyt, die beste kosblik-toebroodjies ooit, koekies vir Entrepreneursdag, trooskos, sportiewe hamburgers, piekniekslaaie, poetsbak-poedings, plaatkoekies en pannekoek. Die beoordelaars deel ook hul gunsteling resepte.

Product Details

Barcode
9780798176217
Department
Books
Released
17 Jul 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
,
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
280 x 210 x 15mm (1g)

Summary

Kokkedoortjie is ’n kookboek vir die gesin, vir kinders en vir die kind in ons almal. Dit verweef elke dag se resepte met ’n unieke bestanddeel – die kleurvolle verbeelding van ’n kind. Dit wissel van eiernessies vir ontbyt, die beste kosblik-toebroodjies ooit, koekies vir Entrepreneursdag, trooskos, sportiewe hamburgers, piekniekslaaie, poetsbak-poedings, plaatkoekies en pannekoek. Die beoordelaars deel ook hul gunsteling resepte.

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / General
BIC Classification 1
General cookery & recipes

Author Bio

Errieda du Toit, inhoudsvervaardiger: kos van Kokkedoortjie, vang die hoogtepunte van die reeks in die boek vas. Kokkedoortjie is haar agste boek. Sy is ’n geliefde kok en radiopersoonlikheid – haar weeklikse koerantrubrieke en kosblog Huiskok.com word verslind en haar mees onlangse boek, Tuistafel, word uit alle oorde besing.