Kaalkop - Nataniël (Hardcover)

Out of Stock
Price
315
RRP
R 400
(-21%)
No reviews yet.

Description


“Kaalkop” is een van die gewildste rubrieke in enige Suid-Afrikaanse tydskrif en baie lesers erken dat dit die heel eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in Sarie. Ander sê dat hulle Sarie net daarvoor koop. Wat geen twyfel het nie is dat dit baie mense met nuwe oë laat kyk het na hierdie ikon in ons samelewing. In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en ’n duidelike waardering vir die eenvoudige dinge in die lewe wat saak maak.

Die boek sluit onder meer in: 45 Kaapkop-rubrieke uit Sarie, 30 resepte uit die Kaalkopkombuis, ’n geurgids, afdelings vir neerskryf van eie gedagtes en resepte, 4 kortverhale, uittreksels uit sy lirieke, wenke deur sy gunstelingkok. ’n Stylvolle en speelse leefstyl-werkboek.

Die ideale Kersgeskenk!



A stylish but playful lifestyle workbook containing 45 “Kaalkop” columns from Sarie, 30 recipes, 4 stories, and open sections for readers to add their own thoughts and recipes. The “Kaalkop” column has turned out to be one of the most popular columns in any SA magazine. The honesty with which this famous entertainer writes about life must have caused a number of people to look at him with new eyes. Quite simply the best Christmas gift to give anyone this year!

Product Details

Barcode
9780798144360
Department
Books
Released
13 Sep 2004
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Nataniël
Binding
Hardcover
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
245 x 168mm (1g)

Non-Fiction

General Subject
Do-It-Yourself
BISAC Subject 1
Literary Collections / Essays
BIC Classification 1
Prose: non-fiction