Harry Griesel 2: Die Spookplaag - Sonja Kaiblinger (Paperback)
Description
Daar is 'n spookplaag in die dorp! Die kinders in Otto se skool word skielik deur spoke geterroriseer en 'n oorlede Spaanse bulvegter wil by Otto intrek. Maar drie huisspoke en 'n pratende vlermuis is klaar genoeg – Otto het beslis nie nog 'n huismaat nodig nie. Gelukkig het Otto se vriend Harry, die Grieselgryper, goeie kontakte aan die Oorkant.
Product Details
- Barcode
- 9780798175371
- Department
- Books
- Released
- 17 Jul 2017
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Sonja Kaiblinger
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Series
- Harry Griesel
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 240
- Dimensions
- 210 x 148 x 15mm (210g)
Summary
Daar is 'n spookplaag in die dorp! 'n Hele klomp kinders in Otto se
skool word skielik deur spoke geterroriseer en 'n oorlede Spaanse
bulvegter wil by Otto se tante intrek. Maar drie huisspoke en 'n
pratende vlermuis is klaar genoeg – Otto het beslis nie nog 'n
huismaat nodig nie. Waar kom al die spoke vandaan? En hoe raak mens
van hulle ontslae? Gelukkig het Otto se vriend Harry, die
Grieselgryper, goeie kontakte aan die Oorkant.
Classification
- General Subject
- Children's Fiction
- BISAC Subject 1
- Juvenile Fiction / Action & Adventure / General
- BISAC Subject 2
- Juvenile Fiction / Fantasy & Magic
- BISAC Subject 3
- Juvenile Fiction / Horror & Ghost Stories
- BIC Classification 1
- Adventure stories (Children's / Teenage)
- BIC Classification 2
- Fantasy & magical realism (Children's / Teenage)
- BIC Classification 3
- Horror & ghost stories, chillers (Children's / Teenage)
Inside Flap
Sonja Kaiblinger is in Krems gebore en het in 'n spookhuis grootgeword wat oor die 100 jaar oud is. Sy werk as onderwyser in Vienna. Behalwe om te skryf, is sy lief vir perdry en sy versamel ook leë agurkiebottels, wat sy teen 'n buitensporige hoë prys aan Grieselgrypers soos Harry verkoop. Haar Scary Harry -reeks is reeds in 11 tale vertaal.
Author Bio
Sonja Kaiblinger is in Krems gebore en het in 'n spookhuis
grootgeword wat oor die 100 jaar oud is. Sy werk as onderwyser in
Vienna. Behalwe om te skryf, is sy lief vir perdry en sy versamel
ook lee agurkiebottels, wat sy teen 'n buitensporige hoe prys aan
Grieselgrypers soos Harry verkoop. Haar ?Scary Harry?-reeks is
reeds in 11 tale vertaal.