Boerekos Met 'n Twist - Annelien Pienaar (Paperback)

In Stock
Price
260
RRP
R 330
(-21%)
New
No reviews yet.
Enter the Raru Book Poll to Win a Children's Book Bundle. Ends 27 July 2017. Details...

Description

In Boerekos met ’n twist herontmoet jy jou ma, ouma en oumagrootjie se voedsame, vertroostende huiskos, maar met ’n kwyllekker kinkel. Elkeen van dié 140 familieresepte vir enigiets van soppe, souse, groente-, vleis- en nageregte tot gebak en spenstreffers is deeglik getoets en sit die “resep-met-’n-les”- konsep voort wat Annelien Pienaar se gelyknamige blog en Facebookblad so ’n ongekende sosialemediasukses maak.

Product Details

Barcode
9780798175005
Department
Books
Released
17 Jul 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Annelien Pienaar
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
270 x 210mm

Classification

General Subject
Cooking

Inside Flap

Annelien Pienaar, ’n voedselwetenskaplike, en haar man, Hanru, is pekanneutboere en eienaars van die gasteplaas Bos-en-Berg by Skeerpoort (naby Hartbeespoort) van waar sy haar kookskool en haar trefferblog, BoereKosTwist, bedryf.