Black Friday ends in:

150 Stories - Nataniel (Paperback)

Dispatched in 5 to 7 working days
Price
123
RRP
R 300
(-59%)
Normal Price
R 221
(-44%)
Promo
No reviews yet.

Description

Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniel se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniel is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom ’n belangrike stem in ons kultuur en samelewing. Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans en Engels) uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop 2, When I was), sowel as 10 nuwe stories.

Product Details

Barcode
9780798166645
Department
Books
Released
16 Sep 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Nataniël
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
213 x 137mm

Fiction

General Subject
Fiction Short Stories