Saartjie Omnibus 3 - Bettie Naudé (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
94
RRP
R 155
(-39%)
No reviews yet.

Description

8-12 jaar. In hierdie omnibus, wat drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë. Titels in hierdie omnibus: Saartjie se papegaai, Saartjie se held en Saartjie se geveg. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!

Product Details

Barcode
9780798166799
Department
Books
Released
11 Sep 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Bettie Naudé
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
400
Dimensions
213 x 137mm (315g)

Children and Youth

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)