Ballade Vir ’n Enkeling - Leon van Nierop (Paperback)

Out of Stock
Price
TBC
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...

Description

In die middel jare tagtig het die treffer TV-reeks Ballade vir ’n enkeling rekords gebreek. En nou word die verhaal weer vertel, maar dié slag soos dit werklik gebeur het, sonder versagting, aangepas vir 2014. Dit begin wanneer een van die land se gewildste skrywers, Jacques Rynhard, op die kruin van sy loopbaan verdwyn. Dan kry 'n voormalige misdaadverslaggewer, Carina Human, opdrag om nie alleen uit te vind waar hy is nie, maar ook hoekom hy verdwyn het. Sy krap 'n perdebynes oop van verraad, donker geheime, moord en mislukte verhoudings. Maar wanneer sy by die eintlik rede uitkom vir Jacques se verdwyning, besef sy dat sy met een van die grootste stories van haar loopbaan te doen het. En dat nie almal met wie sy tot dusver oor Jacques gepraat het lewend uit hierdie ondersoek sal kom nie. Maar nog erger: Carina besef dat daar sterk ooreenkomste tussen haar en Jacques Rynhard is wat haar lewe in gevaar kan stel . . .

Product Details

Barcode
9780624070306
Department
Books
Released
25 Aug 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Leon van Nierop
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
448
Dimensions
213 x 137mm (1g)

Summary

In die middel jare tagtig het die treffer TV-reeks Ballade vir 'n enkeling rekords gebreek. En nou word die verhaal weer vertel, maar die slag soos dit werklik gebeur het, sonder versagting, aangepas vir 2014. Dit begin wanneer een van die land se gewildste skrywers, Jacques Rynhard, op die kruin van sy loopbaan verdwyn. Dan kry 'n voormalige misdaadverslaggewer, Carina Human, opdrag om nie alleen uit te vind waar hy is nie, maar ook hoekom hy verdwyn het. Sy krap 'n perdebynes oop van verraad, donker geheime, moord en mislukte verhoudings. Maar wanneer sy by die eintlik rede uitkom vir Jacques se verdwyning, besef sy dat sy met een van die grootste stories van haar loopbaan te doen het. En dat nie almal met wie sy tot dusver oor Jacques gepraat het lewend uit hierdie ondersoek sal kom nie. Maar nog erger: Carina besef dat daar sterk ooreenkomste tussen haar en Jacques Rynhard is wat haar lewe in gevaar kan stel ...

Fiction

General Subject
Literature/Classics
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)