Veearts-Vriende - Tania En Die Towerfluitjie - Helen Brain (Paperback)

Dispatched in 7 to 10 working days
Price
127
RRP
R 165
(-23%)
No reviews yet.

Description

8-10 jaar. Tania Toerien wil haar skoolhoof, Juffrou Joubert beïndruk, maar met ’n familie soos hare gaan dit meer as ’n A-gemiddeld vat. Gelukkig is die hondeskou om die draai en Tania het haar planne agtermekaar. Sy gaan vir Voete, haar energieke, rowwe- wasgoed-stelende hond verander in die beste hond op die skou. Maar dan moet sy eers die towerfluitjie in die hande kry. Maar Bieber, haar broer se bobbejaantjie, het ook sy oog op die fluitjie. Dit is die begin van algehele chaos, maar end goed, alles goed. ’n Humoristiese, prettige storie vol drama en regte, egte karakters.

Product Details

Barcode
9780798167604
Department
Books
Released
19 Aug 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Helen Brain
Nicky Webb
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
164
Dimensions
213 x 137mm (175g)

Fiction

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)