Kokkedoor 2: Versamelresepte - Errieda du Toit (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
244
RRP
R 330
(-26%)
No reviews yet.

Description

Die tweede boek van die uiters gewilde realiteitstelevisie-reeks Kokkedoor wat van April tot Junie 2014 op kykNET uitgesaai word. Die doel van die reeks is “om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos só kan aanbied dat ons dit met trots die een-en-twintigste eeu wil indra en aanhou maak”. Dié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hierdie boek sluit ook die resepte van die beoordeldaars in, asook die resepte van bekende kospersoonlikhede wat op die Kokkedoorstel ingeloer het. Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou kombuis. Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!

Product Details

Barcode
9780798165327
Department
Books
Released
20 Jul 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Errieda du Toit
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
280 x 210mm

Non-Fiction

General Subject
Cooking