Glipstroom - Anemari Jansen (Paperback)

Out of Stock
Price
177
RRP
R 225
(-21%)
No reviews yet.

Description

Maja moet probeer aanpas by die lewe in ’n padkamp in die Caprivi nà haar man, ’n ingenieur, daarheen verplaas word. Hul verhouding word vertroebel deur Louis se onvermoë om sy weermagervarings te verwerk en die spanning in die kamp, waar die druk van spertye en die klomp mans wat met hulself opgeskeep sit, soms hand uitruk. Maar Maja het ook ’n geheim wat sy vir Louis wegsteek.

Product Details

Barcode
9780798166263
Department
Books
Released
20 Jun 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Anemari Jansen
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
304
Dimensions
213 x 137mm (325g)

Fiction

General Subject
Literature/Classics
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)