Annelize Morgan Omnibus 7 - Annelize Morgan (Paperback)

Liefde sonder hawe/'n Sluier vir Shahira/Melktert en kaviaar

Out of Stock
Price
196
RRP
R 255
(-23%)
No reviews yet.

Description

In ’n Sluier vir Shahira word Isabelle Deneuve as slavin na Arabië weggevoer, waar sy midde-in ’n vete tussen sjeiks beland.

In Melktert en kaviaar droom Emma Steyn daarvan om haar liedjies op die verhoog te sing. Musiekbaas Xander Vermeulen wil help, maar wat van haar eks?

In Liefde sonder hawe leef Isabeau sewentien jaar lank op ’n seerowerskip en die hoop vervaag dat sy haar jeugliefde weer sal sien. Dan daag seerowerjagter Armand du Bois op.

Product Details

Barcode
9780624077329
Department
Books
Released
25 Jul 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Annelize Morgan
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
137 x 213mm (1g)

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Annelize Morgan is ’n ou hand wat liefdesverhale betref. Sy het meer as 40 titels agter haar naam en is bekend vir haar verhale vol spanning en intrige, asook verhale wat in die woestyn afspeel. Sy en haar man woon op Ladismith en is voltyds betrokke by ’n privaat uitgewery.