Long Weekend Clearance Sale ends in:

Christine Le Roux-Omnibus 6 - Christine le Roux (Paperback)

Out of Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
185
RRP
R 235
(-21%)
No reviews yet.
Enter our PlayStation 5 Interest Poll - We have a DS4 & TLOU II Gaming Merch up for Grabs Details...

Description

Die sesde omnibus van een van ons gewildste liefdesverhaalskrywers sluit een van haar heel bekoorlikste verhale in: Die glasappel is ’n heerlike roman waarin humor en eksentrisiteit sjarmant verweef is, en waarin ons vir ’n verandering na die liefde deur die man se oë kyk. Die suksesvolle argitek Theo Senekal was tot dusver nog nooit sonder ’n mooi meisie aan sy sy nie, maar nou is daar ’n verstrooide meisie wat dink hy is ’n messelaar en wat hom heeltemal deurmekaar maak. In die tweede verhaal, Die blou uur, besef die speurverhaalskrywer Klarissa du Toit dat haar man se werk as kriminoloog besig is om ’n wig tussen hulle in te dryf, en sy vertrek na Skotland om oor haar toekoms te dink. In Die groen maan gaan dit oor die probleem waarvoor so baie mense te staan kom: of hulle met hul hart of hul kop moet besluit oor die liefde.

Product Details

Barcode
9780798166102
Department
Books
Released
20 May 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Christine le Roux
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
480
Dimensions
213 x 137mm (1g)

Fiction

General Subject
Romance/Historical
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / General
BIC Classification 1
Romance