Cyber Monday 2020 ends in:

Ena Murray Keur 1 - Ena Murray (Paperback)

Out of Stock
Price
172
RRP
R 210
(-18%)
No reviews yet.
Raru Black Friday 2020 Sale Now On! Details...

Description

Drie van Ena se heel beste speur- en spanningsverhale word in hierdie splinternuwe keur byeengebring: In Satan van Zimbabwe begin die intrige met ’n koerantberig oor ’n bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord wees, of is daar bonatuurlike kragte ter sprake? In Die man met die geel oë gee die werkgewers van geheime agent majoor Brand Bröm aan hom die opdrag om saam met ’n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en hom in die proses só skandelik te gedra dat hy oneervol uit die weermag ontslaan sal word. En in Onrus op Oshakati hoop dokter Linda Maartens dat sy kan ontvlug van die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, maar dan beland sy in ’n lewensgevaarlike situasie . . .

Product Details

Barcode
9780624068099
Department
Books
Released
1 Apr 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ena Murray
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
213 x 137 x 15mm (1g)

Summary

Drie van Ena se heel beste speur- en spanningsverhale word in hierdie splinternuwe keur byeengebring: In Satan van Zimbabwe begin die intrige met 'n koerantberig oor 'n bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord wees, of is daar bonatuurlike kragte ter sprake? In Die man met die geel oe gee die werkgewers van geheime agent majoor Brand Brom aan hom die opdrag om saam met 'n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en hom in die proses so skandelik te gedra dat hy oneervol uit die weermag ontslaan sal word. En in Onrus op Oshakati hoop dokter Linda Maartens dat sy kan ontvlug van die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, maar dan beland sy in 'n lewensgevaarlike situasie ...

Fiction

General Subject
Romance/Historical
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / General
BISAC Subject 2
Fiction / Romance / General
BIC Classification 1
Romance
BIC Classification 2
Romance