Cyber Monday 2020 ends in:

Ena Murray Keur 2 - Ena Murray (Paperback)

Out of Stock
Price
185
RRP
R 235
(-21%)
No reviews yet.
Raru Black Friday 2020 Sale Now On! Details...

Description

Drie van Ena se heel beste eksotiese verhale word hier byeengebring: In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as ’n paar geheime van die Polinesiërs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom – al eis die aku-aku ’n gru-offer . . . In Reënboog van koraal sou Estelle nooit kon droom dat, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, dié paradys ook ’n slang het nie. En in Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op ’n luukse-passasiersboot na Tahiti – maar die liefde het vreemde weë . . .

Product Details

Barcode
9780624068181
Department
Books
Released
15 Mar 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ena Murray
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
213 x 137 x 15mm (1g)

Summary

Drie van Ena se heel beste eksotiese verhale word hier byeengebring: In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as 'n paar geheime van die Polinesiers se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom - al eis die aku-aku 'n gru-offer ...In Reenboog van koraal sou Estelle nooit kon droom dat, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, die paradys ook 'n slang het nie. En in Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op 'n luukse-passasiersboot na Tahiti - maar die liefde het vreemde wee ...

Fiction

General Subject
Romance/Historical
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / General
BIC Classification 1
Romance