Cyber Monday 2020 ends in:

Ena Murray Omnibus 40 - Ena Murray (Paperback)

Out of Stock
Price
185
RRP
R 235
(-21%)
No reviews yet.
Raru Black Friday 2020 Sale Now On! Details...

Description

Drie van Ena se gunstelingverhale in haar laaste omnibus: In Sonneblomstraat 7 bied ’n sopkombuis se bedrywighede vir Wanya ’n veilige hawe, maar alles verander wanneer haar man uit die tronk vrygelaat word. In Die uurglas loop leeg word Karien se man ernstig beseer en vind sy dat sy hunker na nie net een nie, maar twéé dokters. En in Die dae van ons nietigheid is Lizl en Willem, twee mediese topstudente, voortdurend in wedywering met mekaar. En die liefde hou nie van kompetisie nie . . .

Product Details

Barcode
9780624065678
Department
Books
Released
15 Dec 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ena Murray
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
213 x 137 x 15mm (1g)

Summary

Drie van Ena se gunstelingverhale in haar laaste omnibus: In Sonneblomstraat 7 bied 'n sopkombuis se bedrywighede vir Wanya 'n veilige hawe, maar alles verander wanneer haar man uit die tronk vrygelaat word. In Die uurglas loop leeg word Karien se man ernstig beseer en vind sy dat sy hunker na nie net een nie, maar twee dokters. En in Die dae van ons nietigheid is Lizl en Willem, twee mediese topstudente, voortdurend in wedywering met mekaar. En die liefde hou nie van kompetisie nie ...

Fiction

General Subject
Romance/Historical
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / General
BIC Classification 1
Christianity

Author Bio

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook 'n hospitaal as milieu. Deesdae woon sy op Mosselbaai.