Mid-Year Stock Clearance Sale ends in:
-
4
days
- .
-
08
hours
- :
-
23
minutes
- :
-
16
seconds
Kobra - Deon Meyer (Paperback)
Description
Bennie Griessel is eerste op die toneel: ’n bloedbad in ’n luukse gastehuis op ’n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ’n geheimsinnige, blitsige, meedoënlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ’n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met ’n splinternuwe paspoort. Maar wie is dié man werklik? Voeg hierby ’n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en ’n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!
Product Details
- Barcode
- 9780798165044
- Department
- Books
- Released
- 20 Nov 2013
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Deon Meyer
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Edition
- 1
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 424
- Dimensions
- 222 x 152 x 15mm (495g)
Summary
Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse
gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n
geheimsinnige, blitsige, meedoenlose huurmoordenaar genaamd Die
Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar
was boonop 'n ontvoering ...Ene Paul Anthony Morris, Britse burger
met 'n splinternuwe paspoort. Maar wie is die man werklik? Voeg
hierby 'n grypdief wat onwetend iets steel wat aan die Kobra
behoort, en 'n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake
wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net
Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!
Fiction
- General Subject
- Crime/Thrillers
- BISAC Subject 1
- Fiction / Mystery & Detective / General
- BIC Classification 1
- Thriller / suspense
- BIC Classification 2
- Crime & mystery
- BIC Classification 3
- Crime & mystery
Author Bio
Deon Meyer, 'n oud-joernalis en reklameman, is ook bekend as
internet-strateeg. Hy, sy vrou, Anita, en hul vier kinders woon in
Durbanville. Sy publikasies sluit in nege romans (Wie met vuur
speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta,
2004, Onsigbaar, 2007, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, en 7 Dae, 2011).
Drie daarvan - Orion, Proteus en Infanta - is met die ATKV-prys
bekroon, terwyl hy in 2008, 2009 en 2012 die ATKV se Prys vir
Spanningslektuur ontvang het vir, onderskeidelik, Onsigbaar, 13 Uur
en 7 Dae.