Trompie Omnibus 2 - Topsy Smith (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
Price
119
RRP
R 155
(-23%)
No reviews yet.
Raru Black Friday 2020 Sale Now On! Details...

Description

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoërskoolseun maak die Boksombende ’n plan om geld in te samel om vir Rooie ’n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig – deur ’n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. In Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel. Trompie agtervolg die diewe en beland in ’n groot penarie. Sal Trompie hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader? Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

Product Details

Barcode
9780798163965
Department
Books
Released
15 Nov 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Topsy Smith
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
400
Dimensions
213 x 137mm (310g)

Fiction

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / Action & Adventure / General
BIC Classification 1
Adventure stories (Children's / Teenage)