Kokkedoor - Errieda Du Toit (Paperback)

Resepte uit jou gunsteling TV-reeks

Out of Stock
Price
254
RRP
R 330
(-23%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: 2 x Assassin's Creed: Odyssey - Collector's Medusa Edition's (PS4 & Xbox One) up for grabs. Details...

Description

Vir die eerste keer in Afrikaans: ’n realiteitstelevisiereeks met kosmaak as die middelpunt! Kokkedoor word van April tot Junie 2013 op kykNET uitgesaai. En Kokkedoor, die kookboek, verskyn net betyds vir Kersfees. Die doel van die reeks was “om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos só kan aanbied dat ons dit met trots die een-en-twintigste eeu wil indra en aanhou maak.” Met 100 volkleur foto’s Dié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hier is resepte vir allerlei geleenthede, van basaar tot braai. Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou eie kombuis. Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!

Product Details

Barcode
9780798165198
Department
Books
Released
16 Oct 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Errieda du Toit
Subtitle
Resepte uit jou gunsteling TV-reeks
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
213 x 137mm (1g)

Non-Fiction

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / General
BIC Classification 1
General cookery & recipes