Die Groot Bybelpretboek - Marius Greeff (Paperback)

Not available
Price
90
RRP
R 105
(-14%)
No reviews yet.
Raru October Warehouse Clearance Sale Now On! Details...

Description

Vir liefhebbers van blokraaisels, woordsoeke en woordspeletjies is hier nou ’n Groot Bybelpretboek propvol blokraaie, woordsoeke en woordspeletjies met Bybelse temas. Dit is ’n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Groot Bybelpretboek is nie net vir individue bedoel nie – dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word en sal ure se genot verskaf.

Product Details

Barcode
9780796316417
Department
Books
Released
21 Oct 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Marius Greeff
Binding
Paperback
Publisher
Lux Verbi
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
96
Dimensions
280 x 210mm (255g)

Summary

Vir liefhebbers van blokraaisels, woordsoeke en woordspeletjies is hier nou 'n Groot Bybelpretboek propvol blokraaie, woordsoeke en woordspeletjies met Bybelse temas. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Groot Bybelpretboek is nie net vir individue bedoel nie - dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word en sal ure se genot verskaf.

Non-Fiction

General Subject
Games & Puzzles
BISAC Subject 1
Games / Quizzes
BISAC Subject 2
Games / Puzzles
BIC Classification 1
Puzzles & quizzes