Feniks (2013) - Deon Meyer (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
250
RRP
R 325
(-23%)
No reviews yet.

Description

Kaptein Mat Joubert moet ’n sjarmante rower vastrek wat die een bank ná die ander teister, en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van ’n laksman. Maar op 34 is Mat oorgewig en hy rook en drink te veel. Bart de Wit, Moord en Roof se nuwe politiek korrekte bevelvoerder, pas terug uit exile, plaas druk op hom. Daar is nog hierdie één kans om homself te bewys en weer voor te begin …

Product Details

Barcode
9780798164764
Department
Books
Released
7 Oct 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Deon Meyer
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
5
Language
Afrikaans
Number of Pages
288
Dimensions
213 x 137 x 15mm (420g)

Summary

Kaptein Mat Joubert moet 'n sjarmante rower vastrek wat die een bank na die ander teister, en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van 'n laksman. Maar op 34 is Mat oorgewig en hy rook en drink te veel. Bart de Wit, Moord en Roof se nuwe politiek korrekte bevelvoerder, pas terug uit exile, plaas druk op hom. Daar is nog hierdie een kans om homself te bewys en weer voor te begin ...

Fiction

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / Mystery & Detective / General
BISAC Subject 2
Fiction / Literary
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)
BIC Classification 2
Crime & mystery
Dewey Classification
839.3635