Om Helena Te Hoor - Carolyn Morton (Paperback)

Out of Stock
Price
122
RRP
R 155
(-21%)
No reviews yet.
Use Code RCCLOCKDOWN5 at Checkout to get an extra 5% Off Your Order - T&Cs Apply Details...

Description

Toe Helena se uiters talentvolle broer onttrek uit ’n kompetisie vir klavieruitvoerings, kry sy uiteindelik die kans om vir almal te wys sy is ewe talentvol. Nou sal sy by die Musiek-Akademie kan inkom, maar sy moet ’n geweldige besluit neem: Gaan sy haar prysgeld gebruik vir haar musiekstudies, of om vir die operasie van haar beste vriendin, wie se ouers, nes hare, dit nie breed het nie, te betaal? ’n Aangrypende, maar ook verkwikkende verhaal van moed, deursetting en vriendskap. Roman vir jong volwassenes. “Die verskil tussen jou en jou broer is dat hy nie net vir homself nie, maar ook vir sy ouers speel. Dit is sy grootste probleem ,” het Madame Pandora gesê. “Maar jy . . . Jy speel net vir jouself. En dit is jóú grootste probleem.” Ook verkrygbaar in Engels as Hearing Helen.

Product Details

Barcode
9780798164399
Department
Books
Released
25 Sep 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Carolyn Morton
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
213 x 137mm (205g)

Fiction

General Subject
Children's Young Adults
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)