Tjiff En Tjaff - kykNET (Paperback)

In Stock
Price
96
RRP
R 120
(-20%)
No reviews yet.

Description

Die geliefde karakters van KykNet se mees gewilde kinderreeks Tjiff en Tjaff verskyn in hierdie prettige lees- en leerboek vir jong kinders. Soos gewoonlik gaan die oulike groen tweeling, Tjiff en Tjaff, op allerhande uitstappies en nooi almal om te deel in hul avonture. Tjiff en Tjaff geniet dit om nuwe dinge te leer en hulle is ook lief vir speletjies en verrassings. Die vyf kort stories in hierdie boek is heerlik vir voorlees en net reg vir beginners wat self begin lees. Tjiff en Tjaff baljaar op die strand, gaan kuier op die plaas, speel soek-soek en skool-skool en maak raai-speletjies en rympies op met verskillende verrassings uit die geheime boks in die speelkamer. Saam leer hulle van kleure, vorms, getalle, eerste woorde en vele meer.

Product Details

Barcode
9780798163101
Department
Books
Released
20 Aug 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
kykNET
Kobus Geldenhuys (Editor)
Chris Venter (Illustrator)
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
64
Dimensions
240 x 168mm (180g)

Non-Fiction

General Subject
Children's Picture P/B
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
Picture storybooks