Moord In Die Beloofde Land - François Bloemhof (Paperback)
Description
’n Spanningsvolle roman oor ’n man in wie ’n onbekende mag stadig die oorhand kry. Die verhaal wentel rondom Samuel wat as seun reeds kennis maak met die donker sy van die lewe. Sy inisiasies in die grootmenswêreld (liefde, seks, die “reëls” van die ou Suid-Afrika, joernalistiek), van die 1970’s tot die 1990’s, is vervleg met sy obsessie met die skêrmoordenares Marlene Lehnberg. Totdat die demoon wat hy in sy pa se lewe waarneem (en wat van sy pa ’n reeksmoordenaar gemaak het) uiteindelik ook sý lewe oorneem en lei tot ’n stryd om lewe en redding. ’n Boeiende, intrigerende roman – die skrywer kry dit goed reg om die tydsgees en die manier waarop onskuld geleidelik verdwyn oor te dra.
Product Details
- Barcode
- 9780798157803
- Department
- Books
- Released
- 20 Jun 2013
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Francois Bloemhof
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Edition
- 1
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 256
- Dimensions
- 213 x 137 x 15mm (280g)
Summary
'n Spanningsvolle roman oor 'n man in wie 'n onbekende mag stadig
die oorhand kry. Die verhaal wentel rondom Samuel wat as seun reeds
kennis maak met die donker sy van die lewe. Sy inisiasies in die
grootmenswereld (liefde, seks, die "reels" van die ou Suid-Afrika,
joernalistiek), van die 1970's tot die 1990's, is vervleg met sy
obsessie met die skermoordenares Marlene Lehnberg. Totdat die
demoon wat hy in sy pa se lewe waarneem (en wat van sy pa 'n
reeksmoordenaar gemaak het) uiteindelik ook sy lewe oorneem en lei
tot 'n stryd om lewe en redding. 'n Boeiende, intrigerende roman -
die skrywer kry dit goed reg om die tydsgees en die manier waarop
onskuld geleidelik verdwyn oor te dra.
Fiction
- General Subject
- Crime/Thrillers
- BISAC Subject 1
- Fiction / Thrillers
- BISAC Subject 2
- Fiction / Suspense
- BIC Classification 1
- Thriller / suspense