Onthaal Op Grootskaal - Callie Maritz (Paperback)

Out of Stock
Price
221
RRP
R 280
(-21%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...

Description

Hoe meer siele, hoe meer vreugde! Onthaal op grootskaal is vir elkeen wat al vir 12 mense of meer moes kosmaak. Onthaal word maklik met wonderlike disse wat jy sonder groot moeite op skaal kan voorberei. Bestanddele word gebruikersvriendelik in tabelle ingedeel van 12, 25 en 50 porsies. Daar is ook ’n spesiale hoofstuk vir spyseniering by skool- of sportkampe waar resepte vir 25, 50 en 100 mense op ’n slag uitgewerk is. Met resepte vir alles van voorgereg tot nagereg en talle wenke oor hoe om resepte te vermeerder, is die kopkrap van groot onthaal iets van die verlede. Hoofstukke sluit in: • Ontbyt, laatontbyt en ligte etes • Vingerhappies • Begrafniskos • Eengeregwonders • Troues en ander spesiale geleenthede • Braaivleis en bykosse • Deftige aandetes • Kampspyseniering • Onthaal vir baie groot getalle

Product Details

Barcode
9780798159463
Department
Books
Released
20 Jun 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Callie Maritz
Marie-Louis Guy
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
280 x 215mm (1g)

Summary

Hoe meer siele, hoe meer vreugde! Onthaal op grootskaal is vir elkeen wat al vir 12 mense of meer moes kosmaak. Onthaal word maklik met wonderlike disse wat jy sonder groot moeite op skaal kan voorberei. Bestanddele word gebruikersvriendelik in tabelle ingedeel van 12, 25 en 50 porsies. Daar is ook 'n spesiale hoofstuk vir spyseniering by skool- of sportkampe waar resepte vir 25, 50 en 100 mense op 'n slag uitgewerk is. Met resepte vir alles van voorgereg tot nagereg en talle wenke oor hoe om resepte te vermeerder, is die kopkrap van groot onthaal iets van die verlede. Hoofstukke sluit in: Ontbyt, laatontbyt en ligte etes; vingerhappies; begrafniskos; eengeregwonders; troues en ander spesiale geleenthede, braaivleis en bykosse; deftige aandetes; kampspyseniering; onthaal vir baie groot getalle.

Non-Fiction

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / General
BIC Classification 1
General cookery & recipes
Dewey Classification
642.4

Author Bio

Bekende skrywersbroer en -suster Callie Maritz en Mari-Louis Guy is terug. Hulle was verantwoordelik vir die populere Koeke ter viering van liefde en lewe / Cakes to celebrate love and life en Cakebread, pudding and pie. Hul mees onlangse treffer was Markdag. Die outeurs is bekend in koskringe en bied elke week 'n restaurant-resensie op die TV-program Espresso aan. Hulle is mal oor goeie kos, dekor, markte - en onthaal op groot skaal! Nou kan jy deel in hul kosgeheime en met vreugde aan baie siele smuldisse voorsit.