Cyber Monday 2020 ends in:

Ena Murray Omnibus 38 - Ena Murray (Paperback)

Out of Stock
Price
185
RRP
R 235
(-21%)
No reviews yet.
Raru Black Friday 2020 Sale Now On! Details...

Description

In Die tonnel word die verlamde Ilse deur haar vader se testament verplig om langs vele kronkelpaaie te reis voor sy die eindpunt van die lang, duister tonnel kan bereik en haar droomster kan gryp. In Keerkring van die hart het Kasper ’n vergeefse droom oor die hooghartige Liesel. Kan dié skugter man tot haar redding kom, al het sy met ’n swierbol getrou? En in En die klippe sal uitroep is Emile, kroonprins van modelplaas La Rhône, ’n gesogte vangs onder die skone geslag, maar by nuwe verpleegsuster Miempie, ’n kampvegter vir menseregte, loop hy sy rieme styf . . .

Product Details

Barcode
9780624057840
Department
Books
Released
20 Jun 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ena Murray
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
213 x 137 x 15mm (405g)

Summary

In Die tonnel word die verlamde Ilse deur haar vader se testament verplig om langs vele kronkelpaaie te reis voor sy die eindpunt van die lang, duister tonnel kan bereik en haar droomster kan gryp. In Keerkring van die hart het Kasper 'n vergeefse droom oor die hooghartige Liesel. Kan die skugter man tot haar redding kom, al het sy met 'n swierbol getrou? En in En die klippe sal uitroep is Emile, kroonprins van modelplaas La Rhone, 'n gesogte vangs onder die skone geslag, maar by nuwe verpleegsuster Miempie, 'n kampvegter vir menseregte, loop hy sy rieme styf ...

Fiction

General Subject
Romance/Historical
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / General
BIC Classification 1
Romance

Author Bio

Ena Murray is al beskryf as "die mees gelese skrywer in Afrikaans." Sy is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook 'n hospitaal as milieu. Ena Murray het altyd deeglik navorsing gedoen alvorens sy met die skryf van 'n nuwe roman begin het. Deesdae woon sy op Mosselbaai in die Suid-Kaap.