Nuwe Stemme 5 (Paperback)

Out of Stock
Price
158
RRP
R 200
(-21%)
No reviews yet.

Description

Die Nuwe stemme-reeks is ‘n opwindende projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters. Dink maar aan die sukses wat debutante soos Danie Marais, Ronelda Kamfer en Loftus Marais gehad het nadat hulle aanvanklik in Nuwe stemme gedebuteer het. Vanjaar is daar opnuut bekende én opwindende name waaronder Desmond Painter, Fanie Viljoen en Pieter Odendaal. Die samestellers vir Nuwe stemme 5 is Heilna du Plooy en Loftus Marais.

Product Details

Barcode
9780624058861
Department
Books
Released
30 May 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
176
Dimensions
213 x 137mm (150g)

Non-Fiction

General Subject
Poetry
BISAC Subject 1
Poetry / Anthologies (multiple authors)
BIC Classification 1
Poetry anthologies (various poets)
Dewey Classification
839.36108