Christmas in July 2021 Sale Now On! ends in:

Die Vampiere Van Londen - François Bloemhof (Paperback)

Out of Stock
Price
TBC
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...

Description

Dit is veronderstel om vir Ken en sy gesin ’n opwindende vakansie in Londen te wees, maar dit ontaard in ’n verskrikking toe hy en die tweeling agterkom ou Mr Ratcliff se hoofbediende, Parker, nie is wat hy voorgee nie. Dan is daar nog die vreemde meisie en die vriendelike seun – waar pas hulle in al die raaisels in? En Miss Sharp en Mrs Burton van die hotel? Wat Ken uiteindelik uitvind, sou hy nooit in sy wildste drome kon glo nie. Lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Ouer trae lesers sal dit ook geniet. Die agste boek van agt in François Bloemhof se Rillers-reeks.

Product Details

Barcode
9780798157582
Department
Books
Released
15 May 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Francois Bloemhof
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Series
Rillers-reeks
Language
Afrikaans
Number of Pages
92
Dimensions
213 x 137 x 15mm (165g)

Summary

Dit is veronderstel om vir Ken en sy gesin 'n opwindende vakansie in Londen te wees, maar dit ontaard in 'n verskrikking toe hy en die tweeling agterkom ou Mr Ratcliff se hoofbediende, Parker, nie is wat hy voorgee nie. Dan is daar nog die vreemde meisie en die vriendelike seun - waar pas hulle in al die raaisels in? En Miss Sharp en Mrs Burton van die hotel? Wat Ken uiteindelik uitvind, sou hy nooit in sy wildste drome kon glo nie. Lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Ouer trae lesers sal dit ook geniet. Die agste boek van agt in Francois Bloemhof se Rillers-reeks.

Fiction

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / Horror & Ghost Stories
BIC Classification 1
Horror & ghost stories, chillers (Children's / Teenage)