’n Man Van Min Belang - Chris Karsten (Paperback)

Out of Stock
Price
223
RRP
R 290
(-23%)
No reviews yet.
Raru Black Friday 2020 Sale Now On! Details...

Description

Op ’n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder dié wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosman, nou direkteur van ’n obskure intelligensieafdeling bemoeid met die identifikasie van die oorskot van dié wat verdwyn het tydens die geweldadige doodsnikke van apartheid en die opsporing van hul moordenaars. ’n Naam in ’n sprokiesboek lei hul na Luca Thom, marinebioloog en seun van die polisieberader Eddie Thom en die oudaktrise Carlita Rosati, en na die jaar waarin Luca sy pa verloor het.

Product Details

Barcode
9780798157766
Department
Books
Released
15 Apr 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Chris Karsten
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
448
Dimensions
213 x 137 x 15mm (400g)

Summary

Op 'n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder die wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosman, nou direkteur van 'n obskure intelligensieafdeling bemoeid met die identifikasie van die oorskot van die wat verdwyn het tydens die geweldadige doodsnikke van apartheid en die opsporing van hul moordenaars. 'n Naam in 'n sprokiesboek lei hul na Luca Thom, marinebioloog en seun van die polisieberader Eddie Thom en die oudaktrise Carlita Rosati, en na die jaar waarin Luca sy pa verloor het.

Fiction

General Subject
Literature/Classics
BISAC Subject 1
Fiction / Literary
BISAC Subject 2
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)
Library Subject 1
Apartheid - South Africa
Library Subject 2
Crime - South Africa
Library Subject 3
Afrikaans fiction - 21st century
Dewey Classification
839.3636