Liefde Is Nie Tjoklits Nie - Helen Brain (Paperback)

Out of Stock
Price
103
RRP
R 130
(-21%)
No reviews yet.
Raru Merch Poll - Harry Potter Magical Creatures Dobby Figure Up For Grabs Details...

Description

Vir 10-14 jaar: Wat maak ’n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op ’n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? ’n Ou met ’n tergende lag en seesout op sy lippe? ’n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dít is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oë het: Scott. Watter kans het ’n beginner soos Tamara teen ’n ervare flirt? Iets drasties sal moet gebeur. Soos ’n totale makeover. Ander hare, klere en houding. Hopelik is dit nog nie te laat nie. Hopelik het Scott nog nie finaal vir Jasmin geval nie. Maar is hy ooit so genuine soos hy maak? Of speel hy net met almal se gevoelens? Die 5e in ’n reeks van 6 boeke. 1. Rugbyballe en bikini’s 2. Daar’s ’n ou in my aarbei-smoothie 3. My hart klop muffins 4. Ouens is nes ekstra bagasie 5. Liefde is nie tjoklits nie 6. Soene op ’n Suzuki

Product Details

Barcode
9780798156790
Department
Books
Released
28 Mar 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Helen Brain
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
120
Dimensions
213 x 137mm (140g)

Fiction

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)