Rillers 7: Hospitaaltyd (Sagteband) - Francois Bloemhof (Paperback)

Out of Stock
Price
TBC
No reviews yet.
Pay Day Week, Get an 5% Extra Off when using Coupon Code RCC-PAYDAYOCT5 Valid until Monday (25 October 2021) - T&Cs Apply

Details...

Description

Rudi is nou al twee keer deur iemand in ’n motor agtervolg. Daar is reeds drie kinders van sy skool deur ’n motor omgery en elke keer het die skuldige weggekom. Die eerste een wat omgery is, is Suné, sy meisie. Wat is haar verbintenis met die ander twee? En hoekom tree die kinders wat omgery is so anders op wanneer hulle uit die hospitaal kom? Min weet Rudi dat hy baie na aan die antwoorde op al sy vrae is, en lig gaan hy nie daarvan afkom nie . . . Lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Ouer trae lesers sal dit ook geniet. Die sewende boek van agt in François Bloemhof se Rillers-reeks.

Product Details

Barcode
9780798157643
Department
Books
Released
28 Feb 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Francois Bloemhof
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Series
Rillers
Language
Afrikaans
Number of Pages
92
Dimensions
213 x 137 x 15mm (125g)

Summary

Rudi is nou al twee keer deur iemand in 'n motor agtervolg. Daar is reeds drie kinders van sy skool deur 'n motor omgery en elke keer het die skuldige weggekom. Die eerste een wat omgery is, is Sune, sy meisie. Wat is haar verbintenis met die ander twee? En hoekom tree die kinders wat omgery is so anders op wanneer hulle uit die hospitaal kom? Min weet Rudi dat hy baie na aan die antwoorde op al sy vrae is, en lig gaan hy nie daarvan afkom nie ...Lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Ouer trae lesers sal dit ook geniet. Die sewende boek van agt in Francois Bloemhof se Rillers-reeks.

Fiction

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)