Katalekte - Breyten Breytenbach (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
242
RRP
R 315
(-23%)
No reviews yet.

Description

Die subtitel “artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan” dui reeds op die belangrikste temas in Breytenbach se nuwe bundel: afskeid, verganklikheid, die dood. Maar tog is daar ook, soos altyd, gedigte wat ’n viering is van die lewe en van die liefde. Katalekte vorm ’n drieluik met sy vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof. Soos voorheen, gedigte wat aards is én liries, sintuiglik én abstrak, eenvoudig én kompleks, onthutsend én teer. En steeds, die assosiasie van letsels, oorblyfsels, flardes, van onvolledigheid. En uiteindelik, ’n oorgang na “die bevryding van onsigbaarheid”.Die boek sluit 20 afbeeldings in kleur in, van pampoen tot nar: ’n integrale deel van die teks. Lof vir die vorige twee bundels: “Die Windvanger bring nuwe diepte en dimensie na ’n reeds merkwaardige oeuvre” – Louise Viljoen “Die groot krag van Breyten Breytenbach se poësie is gesetel in die buitengewone metafore wat deurgaans in sy werk voorkom.” – Willie Burger “Die beginsel van stof is ’n verwikkelde, sterk elegiese maar ook pragtige liriese bundel.” – Helize van Vuuren

Product Details

Barcode
9780798157926
Department
Books
Released
4 Nov 2012
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Breyten Breytenbach
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
213 x 137 x 15mm (210g)

Summary

Die subtitel "artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan" dui reeds op die belangrikste temas in Breytenbach se nuwe bundel: afskeid, verganklikheid, die dood. Maar tog is daar ook, soos altyd, gedigte wat 'n viering is van die lewe en van die liefde. Katalekte vorm 'n drieluik met sy vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof. Soos voorheen, gedigte wat aards is en liries, sintuiglik en abstrak, eenvoudig en kompleks, onthutsend en teer. En steeds, die assosiasie van letsels, oorblyfsels, flardes, van onvolledigheid. En uiteindelik, 'n oorgang na "die bevryding van onsigbaarheid". Die boek sluit 20 afbeeldings in kleur in, van pampoen tot nar: 'n integrale deel van die teks.

Non-Fiction

General Subject
Poetry
BISAC Subject 1
Poetry / General
BIC Classification 1
Poetry by individual poets