Prinses Talia En Die Draak - Helen Brain (Paperback)

Out of Stock
Price
99
RRP
R 125
(-21%)
No reviews yet.

Description

Prinses Talia en die Draak is die storie van hoe prinses Talia haar pa se koninkryk van ’n kwaai draak red. Die draak het op die paleis se dak beland en weier om weg te gaan. Die mense van die dorp is baie bang en die koning probeer alles in sy mag om van die draak ontslae te raak, maar dis verniet – hy verroer nie ’n poot nie en word al hoe kwaaier. Prinses Talia is nie bang nie, sy graan praat met hom en hy erken dat hy eintlik nie so kwaai is nie, maar dat hy nie kan sien waar hy vlieg nie. Sy leen vir hom haar brilletjie en hy kan uiteindelik wegvlieg. Prinses Talia is almal se heldin en al die dogtetjies in haar balletklas, wat haar voorheen gespot het, wil ook nou ’n brilletjie dra. Geskryf in ’n ligte, vrolike trant vol pret en humor. Dit is gemik op eerste lesers en geïllustreer in volkleur. Daar word ten minste drie boeke in die Prinses Talia-reeks beplan.

Product Details

Barcode
9780798158190
Department
Books
Released
29 Sep 2012
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Helen Brain
Vian Oelofsen (Illustrator)
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
64
Dimensions
210 x 148mm (130g)

Fiction

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)