Die Aanspraak Van Lewende Wesens (Sagteband) - Ingrid Winterbach (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
242
RRP
R 315
(-23%)
No reviews yet.

Description

Wenner van NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012: Komies, hartroerend, meditatief, verruimend! Hierdie kick-ass roman bied ’n priemende blik op twee parallelle reise: ’n man en ’n vrou elk op soek na die oorsake van ’n broer en ’n suster se ondergang. Na ’n onthutsende oproep van ene Josias Brandt, vertrek Karl Hofmeyr teësinnig om sy broer, Iggy, wie se kop skynbaar uitgehaak het, te hulp te snel. Karl – heavy-metal-fan de luxe – se reis word vertraag deur sy obsessies wat hom in verskillende situasies lelik kniehalter. Maria Volschenk word op ’n dag oorval deur ’n groot leegte. Sy reis na die Wes-Kaap op ’n sending waarteen sy lankal opsien, in ’n poging om hierdie beleërende leegte af te weer. Die twee verhaallyne vloei saam op ’n onwaarskynlike stadsplaas iewers in Kaapstad, waar die broer, Ignatius Hofmeyr, in ’n bitter tweestryd met die onpeilbare Brandt-kêrel gewikkel is.

Product Details

Barcode
9780798157063
Department
Books
Released
12 Sep 2012
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ingrid Winterbach
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
356
Dimensions
213 x 137mm (385g)

Summary

Komies, hartroerend, meditatief, verruimend! Hierdie kick-ass roman bied 'n priemende blik op twee parallelle reise: 'n man en 'n vrou elk op soek na die oorsake van 'n broer en 'n suster se ondergang. Na 'n onthutsende oproep van ene Josias Brandt, vertrek Karl Hofmeyr teesinnig om sy broer, Iggy, wie se kop skynbaar uitgehaak het, te hulp te snel. Karl - heavy-metal-fan de luxe - se reis word vertraag deur sy obsessies wat hom in verskillende situasies lelik kniehalter. Maria Volschenk word op 'n dag oorval deur 'n groot leegte. Sy reis na die Wes-Kaap op 'n sending waarteen sy lankal opsien, in 'n poging om hierdie beleerende leegte af te weer. Die twee verhaallyne vloei saam op 'n onwaarskynlike stadsplaas iewers in Kaapstad, waar die broer, Ignatius Hofmeyr, in 'n bitter tweestryd met die onpeilbare Brandt-kerel gewikkel is.

Fiction

General Subject
Literature/Classics
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Romance