My Hart Klop Muffins (Sagteband) - Helen Brain (Paperback)

Out of Stock
Price
116
RRP
R 150
(-23%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: 2 x Generation Zero - Collector's Edition's (PS4 & Xbox One) up for grabs! Details...

Description

Katrina is moeg vir vervelige mense, moeg vir ’n vervelige lewe, moeg vir haar outydse naam. Sy is Kat . . . en Kat is sexy, suave en gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Naweke werk sy en Van Aardt op die kunsmark en by die skool het sy te doen met irriterende mense soos Marlé Groenewald, die girl met die supergroot boobs. Tot hý op die toneel verskyn. Hý met die ontwerperstoppels en die romantiese Franse naam. Kat is verlief. So verlief dat sy haar beeld heeltemal verander sodat hy haar móét raaksien. Maar die Fransman het ’n geheim. Iets wat sal maak dat Kat haar romantiese idees van voor tot agter moet hersien en haar hart net so deeglik moet ondersoek Die 3de in ’n reeks van 6 boeke. 1. Rugbyballe en bikini’s 2. Daar’s ’n ou in my aarbei-smoothie 3. My hart klop muffins 4. Ouens is nes ekstra bagasie 5. Liefde is nie tjoklits nie 6. Soene op ’n Suzuki

Product Details

Barcode
9780798156783
Department
Books
Released
28 Aug 2012
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Helen Brain
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
120
Dimensions
213 x 137mm (125g)

Fiction

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)